Vestings

Ek wil vandag ’n bietjie gesels oor vestings. Ons fokus op 2 Kor 10:3-5  Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;  (4)  want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp,  (5)  terwyl ons planne verbreek … Lees meer Vestings

Die Sonde van Ongebondenheid

Daar word vertel dat die Markies De Sade grootgeword het in die tyd van die Franse Aristokrasie, toe hulle baie hoog gelewe het. Hy het 'n baie immorele pa gehad en 'n ma wat nie sy immorele vader langer kon duld nie, sodat sy die gesin verlaat het om in 'n klooster te gaan woon … Lees meer Die Sonde van Ongebondenheid