Bid sonder ophou

Ons lees in 1Thes 5:17 , “Bid sonder ophou.”. Maar wat beteken dit? Mens kan tog nie letterlik sonder ophou bid nie. John Gill sê in sy kommentaar oor hierdie vers dat die bedoeling meer is dat gelowiges daagliks en dikwels in die uitvoering van hierdie plig gevind behoort te word; want hulle behoeftes en … Lees verder Bid sonder ophou

Advertisements

“Vermeerder ons geloof”

Luk 17:5  Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof. Wanneer ‘n mens met die Here praat, doen noem ons dit gebed. In ons teksvers vir vandag, praat die apostels met die Here Jesus. Ons kan daarom sê dat die versoek wat hulle aan Hom gerig het, eintlik ‘n gebed was: … Lees verder “Vermeerder ons geloof”