Die Fresnel lens optiese landing stelsel lei vliegtuie om korrek te land op 'n vliegdekskip. Die lens is aan die kant van die aanloopbaan geleë sodat dit deur die vlieëniers gedurende die hele landingsproses gesien kan word. Dit bestaan uit 'n horisontale ry van groen ligte en 'n vertikale ry rooi ligte aan weerskante van … Lees meer Hoe jy die wil van die Here kan ken
Lofprysing, Aanbidding en Danksegging
Vandag wil ek graag gesels oor ’n onderwerp waarvan baie mense gereeld praat, maar nie altyd daartussen kan differensieer in die praktyk nie. Dit is Lofprysing, Aanbidding en Danksegging. Die gebedsmodel wat ons gemeente volg, is die welbekende ADBV model. Dit is ’n praktiese manier waar mense maklik vir drie minute of langer daagliks sinvol … Lees meer Lofprysing, Aanbidding en Danksegging
2022 Die Jaar van Verandering
Toe ek aan die einde van verlede jaar vir die Here gevra het wat ons kan verwag in die nuwe jaar, het ek die Gees duidelik hoor sê dat 2022 die “Jaar van Verandering” of “The Year of Change” is. Daar het sedertdien al soveel veranderinge in ons persoonlike lewe en die lewens van mense … Lees meer 2022 Die Jaar van Verandering