Mag ‘n Christen oordeel?

Tommy Lessing 2017/06/25 Mag ‘n Christen oordeel? Wanneer iemand hierdie vraag vra, dan kom Jesus se woorde in Matteus 7:1 onwillekeurig by mens op: “Moenie oordeel nie”. Sy woorde hier staan oënskynlik in direkte teenstelling met Jesus se woorde in Joh 7:24  Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel ‘n regverdige oordeel. Weerspreek … Lees verder Mag ‘n Christen oordeel?

Advertisements

Die Vaderskap van God

Tommy Lessing 2017/06/19 Ek het onlangs die verhaal gelees van iemand wat iets besonders vertel het oor haar pa se begrafnis. Sy vertel dat, nadat haar pa onverwags oorlede is, hulle almal in die kerk gesit het tydens die begrafnisdiens. Skielik het haar suster se selfoon in haar handsak vibreer. Sy het gewonder wie haar … Lees verder Die Vaderskap van God