Die leer van Handoplegging

Ons kyk vandag na die leer van handoplegging. Ek het al baie in my lewe self ondervind of gesien of gehoor van mense wat deur God aangeraak was nadat daar vir hulle hande opgelê en gebid was. Een van die verhale oor handoplegging waarvan ek gelees het en waarvan ek baie hou, is van ’n … Lees meer Die leer van Handoplegging

Bid sonder ophou

Ons lees in 1Thes 5:17 , “Bid sonder ophou.”. Maar wat beteken dit? Mens kan tog nie letterlik sonder ophou bid nie. John Gill sê in sy kommentaar oor hierdie vers dat die bedoeling meer is dat gelowiges daagliks en dikwels in die uitvoering van hierdie plig gevind behoort te word; want hulle behoeftes en … Lees meer Bid sonder ophou