Geeste wat beskuldig

Ons het verlede week gekyk na die sewe geeste van Bitterheid en hoe hulle werk om mense se lewens te vernietig. Die eerste vlak van Bitterheid is Onvergewensgesindheid. Vir Onvergewensgesindheid om te werk, is daar ’n rekord van oortredings nodig wat die ‘slagoffer’ teenoor die ‘sondaars’ hou. Sonder ’n lys of rekord van dinge wat … Lees meer Geeste wat beskuldig

Die Sewe Geeste van Bitterheid

Bitterheid is ’n donker emosie wat nie net individueel nie,  maar ook korporatief ervaar kan word. Mens hoef maar net te dink aan die volksmoord in Rwanda in 1994 om die vernietigende effek daarvan op ’n groep mense te onthou. Ek het ’n paar jaar gelede oor bitterheid gepreek, maar ek wil vandag weer oor … Lees meer Die Sewe Geeste van Bitterheid

Engele om Ons

Tommie Lessing 2016/11/20 Wanneer ons die Bybel ondersoek, vind ons dat die woord ‘engel’, in 110 verse in die Ou Testament en 99 verse in die Nuwe Testament, gevind word. Abraham, Jakob en Moses is bekende figure in Ou Testament wat almal deur engele bedien is. Engele word selfs gevind in die oudste boek in … Lees meer Engele om Ons

Hoe om ‘n geestelike aanval te herken en af te weer (3)

Baie effektief om jou vyand te verswak, sal die vyand nie skroom om jou te isoleer van jou hulpbronne (bv. finansies) of kommunikasie (bv. Vriende versaak jou skielik, kerk) nie. Jy mag ook dalk geneig raak om jouself af te sonder van ander in hierdie tyd. Gevoelens van hulpeloosheid en depressie (waarmee jy gewoonlik nie sukkel nie of wat erger is altyd) sal jou aanval. STRATEGIE: