Die Onmoontlike Gebed

Die volgende stellings kom uit verskeie bronne wat wyd gelees en geglo was 'n paar jaar gelede. Luister bietjie na wat die owerhede destyds te sê gehad het oor wat hulle gedink het wat onmoontlik is: 1840 - "Enigiemand wat teen 'n spoed van dertig myl (omtrent 50km/h) per uur ry, sal sekerlik versmoor." 1878 … Lees meer Die Onmoontlike Gebed

Die 90% Preek of ‘Hoe om jou lampie vol te hou’

Ek wag nou die dag vir die koerier om 'n pakkie te kom aflaai en ek kry sommer een van daai lawwe idees en ek dink: “Wat sal gebeur as die koerier sê dat hy werk vandag net 90% en nie 100% nie, want hy wil stadig in die Nuwe Jaar ingaan?” En ek vat … Lees meer Die 90% Preek of ‘Hoe om jou lampie vol te hou’