As God vir ons is

John Paton was 'n sendeling in die Nieu-Hebrides-eilande. Een nag het vyandige inboorlinge die sendingstasie omsingel, met die doel om die Patons uit te brand en hulle dood te maak. Paton en sy vrou het gedurende daardie skrikwekkende nag gebid dat God hulle sou verlos. Toe daglig aanbreek, was hulle verstom om te sien hoedat … Lees meer As God vir ons is

‘n Reis in die Wildernis

Vandag is die eerste Sondag nadat ons  met ons jaarlikse reis van 40 dae tot en met Goeie Vrydag, begin het. Jesus het ook ‘n reis van 40 dae deurgemaak aan die begin van Sy bediening – ‘n reis in die Wildernis. Ons Skrifgedeelte vir vandag is uit Mar 1:12-13  En dadelik het die Gees … Lees meer ‘n Reis in die Wildernis

Verlos maar steeds ‘n gevangene

Lyk dit soms vir jou of mislukking en frustrasie jou deel in die lewe is? Of word jou lewe gekenmerk deur voortdurende terugslae en ongeluk? Mense sê soms vir my dat, ongeag wat hulle in die lewe doen, dit lyk of hulle nie die seëninge van die Here kan verkry nie. Dikwels is die mees … Lees meer Verlos maar steeds ‘n gevangene

Die Christen en die propaganda teen sy geloof (2)

As julle dan saam met Christus die eerste beginsels van die wêreld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog in die wêreld lewe, onderworpe aan insettinge  (21)  soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie? Kol 2:20-21 Die doel van propaganda is om die publieke opinie te beïnvloed om jou narratiewe te glo … Lees meer Die Christen en die propaganda teen sy geloof (2)

Die Christen en die Propaganda teen sy geloof

Kol 2:20-21  As julle dan saam met Christus die eerste beginsels van die wêreld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog in die wêreld lewe, onderworpe aan insettinge  (21)  soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie? — Oor die verloop van die laaste paar maande was dit vir my opvallend hoeveel literatuur … Lees meer Die Christen en die Propaganda teen sy geloof