Die Koning is dood, lank lewe die Koning!

“Die Koning is dood, lank lewe die koning!” is ‘n tradisionele proklamasie wat gemaak word in sekere lande wanneer ‘n koning oorlede is en ‘n nuwe koning die troon bestyg. Die oorspronklike frase is vertaal uit die Franse “Le Roi est mort, vive Le Roi!”, wat vir die eerste gebruik is tydens die toetreding tot … Lees verder Die Koning is dood, lank lewe die Koning!

Advertisements

Die laaste week van Jesus se lewe

Palm Sondag is een van die belangrikste dae in die Christelike kalender na Kersfees en Paasfees. Dit is die laaste Sondag voor Goeie Vrydag en is die begin van die ‘Heilige Week’ of ‘Holy Week’, die week met die aanloop van gebeure tot en met die dood van Jesus. Palm Sondag herdenk die triomfantelike binnekoms … Lees verder Die laaste week van Jesus se lewe

Die Vrou by die Put

  https://www.youtube.com/watch?v=bXPEwdvS6Cc Ek onthou hoedat, as kind, ons gesin per geleentheid na die stortingsterrein buite ons dorp gegaan het. My pa het op daardie stadium oudhede versamel en verkoop en destyds was daar sulke verlate gedeeltes op die terrein waar daar nog baie waardevolle oudhede rondgelê het. Dit was veral die ou bottels en items … Lees verder Die Vrou by die Put