Vir ewig getrou Die aanval het op ’n Sondag plaasgevind. 23 Oktober 1983, om presies te wees. Twee vragmotorbomme het die geboue getref wat Amerikaanse en Franse lede van die Multinasionale Mag in Libanon gehuisves het. Tydens die ontploffing is 307 mense dood: 241 Amerikaanse en 58 Franse militêre personeel, ses burgerlikes en twee aanvallers. … Lees meer Semper Fidelis
Oor Bankrowe en Blaasoppies
Toe die Cornerstone Bank in Waco, Nebraska, in November 2012 van sowat 6 000 dollar (ongeveer R80 000) beroof is, kon die kassiere die polisie 'n redelike goeie beskrywing gee van die tienermeisie wat die misdaad gepleeg het en van die motor waarin sy ontsnap het. Dit het toe later geblyk dat die ondersoekers nie die … Lees meer Oor Bankrowe en Blaasoppies
Wat kos dit deesdae om dood te gaan?
Hierdie is 'n inisiatief om ons bediening te help ondersteun terwyl ons 'n kwaliteit produk aanbied om jou te help met die bereddering van jou boedel met die minste ongerief vir jou naasbestaandes. Dink asseblief daaraan om ons te ondersteun. Baie dankie! WAT GAAN DIT JOU NAASBESTAANDES KOS INDIEN JY SKIELIK SOU AFSTERWE? Die oorgrote … Lees meer Wat kos dit deesdae om dood te gaan?
Laat dit vir julle wees volgens julle geloof
As jy 'n aasvoël in 'n groot 3m hok sit wat heeltemal aan die bokant oop is, sal die voël, ondanks sy vermoë om te vlieg, 'n gevangene wees. Die rede is dat 'n aasvoël van die grond af moet opstyg met 'n aanloop van 3 tot 4 meter. Sonder ’n aanloop sal hy nie … Lees meer Laat dit vir julle wees volgens julle geloof