“Vermeerder ons geloof”

Luk 17:5  Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof. Wanneer ‘n mens met die Here praat, doen noem ons dit gebed. In ons teksvers vir vandag, praat die apostels met die Here Jesus. Ons kan daarom sê dat die versoek wat hulle aan Hom gerig het, eintlik ‘n gebed was: … Lees verder “Vermeerder ons geloof”

Advertisements

Die krag van die Heilige Gees (2)

David Brainard was ‘n sendeling na die Delaware Indiane. Hy het eenkeer deur 'n tolk, wat so dronk was dat hy skaars kon staan, gepreek. Nogtans is baie mense deur sy prediking bekeer. Brainard se geheim was sy ingesteldheid op die Heilige Gees. Ons gaan voort met die tweede aflewering oor die krag van die … Lees verder Die krag van die Heilige Gees (2)