Tommy lessing 29/05/2017 Vandag mediteer ons op die Woord van God soos wat ons dit lees in Heb 12:22-29 Maar julle het gekom by die berg Sion en die stad van die lewende God, die hemelse Jerusalem en tien duisende engele, (23) by die feestelike vergadering en die gemeente van eersgeborenes wat in die hemele … Lees meer Die Vuur van God
Die Heilige Gees van die Belofte
Tommy Lessing 2017/05/21 Ons is in die tydperk wat die Pinkster, of die uitstorting van die Heilige Gees soos beskrywe in Handelinge 2, herdenk. Donderdag is dit die herdenking van Jesus se Hemelvaart, daarom glo ek dat dit gepas is om te mediteer oor die gebeurtenisse van hierdie tye soos wat dr. Lukas dit in … Lees meer Die Heilige Gees van die Belofte
Vroue van Geloof
Die vroue van die Bybel het nie in sulke idilliese, paradys-agtige omstandighede gelewe nie. Die lewe was moeilik vir ‘n vrou in die Bybelse tye. Hulle moes telkens groot probleme oorwin om staande te bly. Die profeet Samuel se ma, Hanna, was so ‘n vrou.
Draai jou hopelose situasie om (2)
Tommy Lessing 2017/05/07 Ons almal beland soms in hopelose situasies. Sulke situasies kan al ons energie tap en ons in die dodelike greep van aandoenings soos depressie, hoë bloeddruk en selfs selfmoordneigings; laat beland. In Mark 9 lees ons van ‘n pa wat in so ‘n hopelose situasie met sy seun was. Hy het Jesus … Lees meer Draai jou hopelose situasie om (2)
Draai jou hopelose situasie om
Tommy Lessing 2017/04/30 Die Bybel is vol van mense wat in hopelose situasies beland het. Mens hoef nie noodwendig iets verkeerd te doen dat dit moet gebeur nie. Soms gebeur dit net. Die druk van die situasie word soms so erg dat mens nie weet wat om verder te doen nie. Wanhoop neem oor. Jy … Lees meer Draai jou hopelose situasie om