...Toe sê die nar, 'Neem dan hierdie staf saam, want nou het ek 'n groter dwaas as ekself gevind.'
Moenie beweeg voordat jy dit sien nie
Bobby Fischer was waarskynlik een van die grootste skaakspelers van alle tye. As seun het hy die grootste spelers van sy tyd verslaan. Sy spel was al beskryf as ‘modelle van elegansie en kuns’. 'Searching for Bobby Fischer' is 'n film wat die ware verhaal vertel oor 'n 'nuwe' Bobby Fischer - 'n jong seun … Lees meer Moenie beweeg voordat jy dit sien nie
Hoe ek kan weet dat my Christenskap waar is
Mat 7:24-27 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. (25) En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie … Lees meer Hoe ek kan weet dat my Christenskap waar is
Rasionele Geloof
’n Artikel van IOL vertel dat ’n man van Leeuwfontein, wat in 2016 deur die departement van binnelandse sake dood verklaar is, sê hy kan nie wag totdat die nasionale sluiting verlig nie sodat hy kan bewys dat hy leef. Nni Banny Banda (60) het sy eie doodsertifikaat ontvang toe hy na binnelandse sake se … Lees meer Rasionele Geloof
Agenda of Missie?
https://www.youtube.com/watch?v=euXKw-YAQ-E&t=32s Die dag toe Jesus op ’n donkie die strate van Jerusalem binnegery het, het elkeen wat langs die strate gestaan het, sy eie rede gehad om sy palmtakke te waai. Sommige was politieke aktiviste; hulle wou hê dat Jesus Sy bonatuurlike magte moes gebruik om Israel uit die Romeinse heerskappy te bevry. Ander weer … Lees meer Agenda of Missie?
Uit Geloof Alleen
Ons onthou vandag met dankbaarheid dat dit op 31 Oktober 1517 was toe Martin Luther, volgens oorlewering, sy 95 tesisse vasgespyker het aan die kerk se deure op die dorpie Wittenberg in Duitsland. Voortspruitend hieruit het die sogenaamde 5 Solas ontstaan wat Luther beklemtoon het: Sola Scriptura ("Uit die Skrif alleen"): die Bybel alleen is … Lees meer Uit Geloof Alleen
‘Glo in God, glo ook in My’
Geloof bring eer aan God en God eer geloof! Robert en Mary Moffat was sendelinge wat in Kuruman gebly en in die omstreke gewerk het. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die Bybel in Tswana vertaal het. Aan die begin van hulle bediening was hulle geloof waarlik getoets. Vir 10 jaar het hierdie paartjie … Lees meer ‘Glo in God, glo ook in My’
Die Vier Toetse van ’n Ware Gelowige
As ek jou sou vra, "Is jy 'n gelowige?" sou die meeste van ons sê: "Ja, ek dink ek is 'n gelowige." En as ek sou vra, "Hoe weet jy dit?" sou jy waarskynlik antwoord, "Want ek glo in God." En dis goed so, want Jakobus 2:19 sê: “Glo jy dat daar net een God … Lees meer Die Vier Toetse van ’n Ware Gelowige
“Vermeerder ons geloof”
Luk 17:5 Toe het die apostels aan die Here gesê: Gee ons meer geloof. Wanneer ‘n mens met die Here praat, doen noem ons dit gebed. In ons teksvers vir vandag, praat die apostels met die Here Jesus. Ons kan daarom sê dat die versoek wat hulle aan Hom gerig het, eintlik ‘n gebed was: … Lees meer “Vermeerder ons geloof”
Genade en Geloof
Ek het ‘n paar jaar gelede die verhaal gelees van ‘n sendelingspaar waarvan die vrou koors gekry en baie siek geword het. Hoewel hulle in ‘n tropiese gebied gewerk het, het hulle ‘n warmwatersak nodig gehad om haar mee te behandel. Daar was egter nerens so iets te vinde nie, omdat dit nie daar koud … Lees meer Genade en Geloof