Lewe Intensioneel

Die verhaal word vertel dat, baie jare voordat Abraham Lincoln tot president verkies was, hy ’n winkelier was. Abe het 'n geweer in sy winkel uitgestal wat een van die mooiste gewere was wat toegemaak was. Die loop was gemaak van die beste staal, die kolf van die beste okkerneuthout en 'n wêreldbekende wapensmid het … Lees meer Lewe Intensioneel

Geseënde Kersfees 2020

So ... 2020 het gebeur. Ons is in die tweede golf van 'n pandemie met hartseer en rimpeleffekte wat te veel is om te tel. Al hoe meer mense ly honger en word uit hulle huise gesit omdat hulle nie geld het nie omdat hulle hul werk verloor het. Verhoudings breek omdat ons nie kan … Lees meer Geseënde Kersfees 2020

Moet ons nog Kersfees vier?

Wanneer die Kerstyd nader, dan hoor ek al hoe meer gereeld hoedat gelowiges vra, ‘Moet Christene nog Kersfees vier?’ of ‘Hoe moet 'n Christen Kersfees vier? Hierdie is kommerwekkende vrae vir baie opregte gelowiges. Trouens, baie gelowiges vier nie meer die Kerstyd nie en sommiges weier glad om dit te vier. Daar word 'n aantal … Lees meer Moet ons nog Kersfees vier?