Het jy al ooit, as ‘n Christen, vir jouself gevra: Hoe lewe ek in hierdie wêreld sonder om soos hierdie wêreld te word? Indien nie – hoekom nie? As ‘n Christen behoort dit ‘n prominente vraag in jou lewe te wees: Hoe lewe ek ‘n Christelike lewe wanneer die druk rondom my so sterk is … Lees meer Bly staande wanneer alles rondom jou val
God is dan juis my probleem…
Sommige mense dink God is hul probleem. Of dit nou doelbewus, of onbewustelik is; baie mense voel soms dat God die kwaad toelaat of toegang gee om in hul lewens te kom. Hierdie tipe denke sal noodwendig vervreemding van God bring. Dit sal jou geloof ook beskadig. Hoe kan jy tot God nader as jy … Lees meer God is dan juis my probleem…
Drie Toetse van jou Geloof
Die enigste oorlewende van 'n skipbreuk het op 'n klein, onbewoonde eiland uitgespoel. Hy het angstig tot God gebid om hom te red, en elke dag het hy die horison vir hulp deursoek, maar niemand het gekom nie. Uitgeput, het hy uiteindelik daarin geslaag om 'n klein hut uit opdrifsels te bou om hom teen … Lees meer Drie Toetse van jou Geloof
Vroue van Geloof
Die vroue van die Bybel het nie in sulke idilliese, paradys-agtige omstandighede gelewe nie. Die lewe was moeilik vir ‘n vrou in die Bybelse tye. Hulle moes telkens groot probleme oorwin om staande te bly. Die profeet Samuel se ma, Hanna, was so ‘n vrou.
Draai jou hopelose situasie om (2)
Tommy Lessing 2017/05/07 Ons almal beland soms in hopelose situasies. Sulke situasies kan al ons energie tap en ons in die dodelike greep van aandoenings soos depressie, hoë bloeddruk en selfs selfmoordneigings; laat beland. In Mark 9 lees ons van ‘n pa wat in so ‘n hopelose situasie met sy seun was. Hy het Jesus … Lees meer Draai jou hopelose situasie om (2)