Ons onthou vandag met dankbaarheid dat dit op 31 Oktober 1517 was toe Martin Luther, volgens oorlewering, sy 95 tesisse vasgespyker het aan die kerk se deure op die dorpie Wittenberg in Duitsland. Voortspruitend hieruit het die sogenaamde 5 Solas ontstaan wat Luther beklemtoon het: Sola Scriptura ("Uit die Skrif alleen"): die Bybel alleen is … Lees meer Uit Geloof Alleen
Die opstanding uit die dood
Ons is besig met ’n reeks oor wat bekend staan as ‘Die Doktrine van Christus’ en ons teksverse is uit Heb 6:1-2 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en … Lees meer Die opstanding uit die dood
Die God van die Mier
Ek wil vandag begin deur te vra, “Kan jy God vertrou met jou hele lewe?”; en ek wil dit illustreer met drie verhale: Verhaal 1 – Die Mier, Die Gebed en Die Kontaklens In die Mei/Junie 1994 uitgawe van haar nuusbrief, het Elizabeth Elliot ’n artikel gepubliseer waarin Brenda Folz ’n byna ongelooflike ware verhaal … Lees meer Die God van die Mier
Die Leer van die Doop
Ons is besig met ’n reeks oor die Doktrine van Christus en ons teksvers is uit Heb 6:1-2 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in … Lees meer Die Leer van die Doop