God se Vrydag

Mense vra dikwels, hoekom sê ons ‘Goeie Vrydag’ vir die dag waarop Jesus so mishandel is voordat Hy uiteindelik vermoor is? Dit is mos eintlik ’n hartseer dag! Ek onthou hoedat ek as jong seun met hierdie vraag geworstel het. Niemand kon my vraag regtig antwoord nie, want ons ouers en hulle geslag was nie … Lees meer God se Vrydag

Palm Sondag – Kyk Hy kom

Ek lees onlangs ’n preek van Stuart Strachan Jr. oor Palm Sondag en dit het my so geïnspireer dat ek eenvoudig meer daaroor wou weet. Ek het op Youtube die video’s deurgesoek totdat ek gevind het waarna ek gesoek het; en nou deel ek graag hierdie gebeurtenis met jou as die vertrekpunt van ons reis … Lees meer Palm Sondag – Kyk Hy kom

Ek is die Brood van die Lewe

https://www.youtube.com/watch?v=Fvi9UcSpsLY&t=1008s In 'n tradisionele Joodse huisgesin tydens Paasfees plaas die vader van die huis, drie ongesuurde broodjies (matzot) in 'n doek. Die middelste van die drie stukke is gebreek. Een deel word met die oorblywende twee broodjies in ’n doek toegedraai, en die ander gebreekte deel word versteek. Die Joodse volk het baie sienings oor … Lees meer Ek is die Brood van die Lewe

My Verhouding met Jesus

Wanneer mense in ‘n verhouding moet staan met iemand wat hulle vrees of nie vertrou nie, is hulle meer geneig om ‘n veilige spasie binne die verhouding te probeer skep deur middel van allerhande reëls wat so ‘n verhouding moet reguleer. Om hierdie rede is vrees-gebaseerde verhoudings dikwels gestruktureerd, gebaseer op spesifieke doelwitte en is … Lees meer My Verhouding met Jesus

Die Vrou by die Put

  https://www.youtube.com/watch?v=bXPEwdvS6Cc Ek onthou hoedat, as kind, ons gesin per geleentheid na die stortingsterrein buite ons dorp gegaan het. My pa het op daardie stadium oudhede versamel en verkoop en destyds was daar sulke verlate gedeeltes op die terrein waar daar nog baie waardevolle oudhede rondgelê het. Dit was veral die ou bottels en items … Lees meer Die Vrou by die Put