Tommy Lessing 2017/03/19 Ons het verlede keer die verhaal van die Simon die Towenaar in Handelinge 8 gelees. Ons teksvers was Hand 8:23, waar die apostel Petrus vir Simon die Towenaar gesê het, ‘Want ek sien dat jy in ‘n gal van bitterheid en bande van ongeregtigheid is’. Daarna het ons ondersoek gaan instel oor … Lees meer ‘n Gal van Bitterheid
Bande van Ongeregtigheid
n vers 23 lees ons dat Petrus twee dinge vir Simon sê: Eerstens dat hy in ‘n gal van bitterheid is en tweedens dat hy vasgevang in bande van ongeregtigheid is. Maar wat is hierdie 'bande van ongeregtigheid'?
Die Hel – Deel 3
Die God van Tweede Kanse Tommy Lessing 2017/03/05 Ons is besig met die derde en laaste aflewering van ons reeks oor die Hel. Verlede week het ons gehoor dat Jesus in Matt 25:41 gesê het dat die Hel ontwerp is vir die Satan en sy demone. Hel is dus nie vir die mens ontwerp nie. Mense … Lees meer Die Hel – Deel 3