Die Gemeenskap van die Gelowiges

Daar is 'n leuen wat sedert die begin van die Covid 19 pandemie gereeld vertel word en maklik geglo word; miskien het jy ook al daarvan gehoor. Dit is die leuen dat "kerk toe gaan nie nodig is vir die Christelike lewe nie." Ander sêgoed wat hierdie leuen versterk, het ook toenemend gewild geword. Dit … Lees meer Die Gemeenskap van die Gelowiges

Sola Scriptura

Ons lewe in ’n tyd wat die gesag van die Heilige Woord van God al hoe meer bevraagteken word. Die Bybel word toenemend beskou as ’n boek met goeie lewenslesse, maar wat foute bevat en wat nie as die finale gesag alleen oor die Woord van God beskou kan word nie. Ons word vinnig 'n … Lees meer Sola Scriptura