Liefde Wat Brand

‘n Bekende aanhaling wat aan die stigter van die Metodiste kerk, John Wesley, toegedig word, was sy antwoord toe hy om die geheim van sukses gevra was. Dit lui naastenby as volg: “I get alone with God. He sets me on fire with passion and enthusiasm and people come for miles to watch me burn!” … Lees verder Liefde Wat Brand

Advertisements

Maniere om jou geestelike honger aan te wakker

By almal van ons is daar is 'n diep geestelike honger in ons harte wat slegs deur die teenwoordigheid van God self bevredig kan word. Om God te kan ervaar op ‘n vlak wat meer is as net fisiese waarnemings of hoendervleis-ervarings so elke dan en wan, het ons egter nodig om geestelik meer bewus … Lees verder Maniere om jou geestelike honger aan te wakker