Drie kragtige gebede om jou geloof te versterk

Ons geloof kan versterk of verswak deur oefening of die gebrek daaraan, net soos ons spiere - en soos wat ons 'gym' om ons spiere sterk en soepel te hou, moet ons ook ons geloof gereeld laat 'gym' om dit sterk en soepel te hou. Deur hierdie gebede gereeld te bid en die beginsels daaragter … Lees meer Drie kragtige gebede om jou geloof te versterk

Vertroue en Hoop

Dit word vertel dat daar 'n toring langs die Rynrivier staan wat al eeue lank 'n horlosie in het, 'n perfekte horlosie. Die opsigter wen dit gereeld op, , maar dit kort een ding – daar is geen wysters op die gesig nie. Die horlosie tik en tik, maar dit vertel niks. Die mense in … Lees meer Vertroue en Hoop