Die Salwing van die Heilige Gees

Ons praat vandag oor die salwing van die Heilige Gees in die lewe van die gelowige. Ons teksvers is uit 1 Joh 2:27  En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is … Lees verder Die Salwing van die Heilige Gees

Laat ons nie moeg word om goed te doen nie

Die Hertog van Wellington en Napoleon Bonaparte is albei in dieselfde jaar gebore, in 1769. Elk is op 'n eiland gebore, elkeen het as jong seuns vaderloos grootgeword, elkeen het vier broers en drie susters gehad. Elkeen het die militêre skool in Frankryk op dieselfde tyd bygewoon. Albei het luitenant-kolonels geword binne 'n dag van … Lees verder Laat ons nie moeg word om goed te doen nie

Hoe om die wil van die Here te ken

Die meeste kinders van die Here wil graag die wil van die Here ken sodat hulle dit kan volg. Hulle vind dit nietemin moeilik om Sy wil te onderskei in hulle daaglikse handel en wandel. Ons is almal neem besluite elke dag, deur die hele dag. Sommige besluite is klein, 'n paar is lewensveranderend: Papier … Lees verder Hoe om die wil van die Here te ken