Vandag is ‘n besonderse dag. Dit is vandag dat ons as kinders van die Here, die eindbestemming van ons voorbereiding vir die vieringe van Goeie Vrydag, kan raaksien. Verlede week, die derde Sondag van ons voorbereiding vir Goeie Vrydag, was Goeie Vrydag nog anderkant die horison, maar hierdie week het dit geskuif tot aan hierdie … Lees meer Wees bly saam met Jerusalem
Die Koning is dood, lank lewe die Koning!
“Die Koning is dood, lank lewe die koning!” is ‘n tradisionele proklamasie wat gemaak word in sekere lande wanneer ‘n koning oorlede is en ‘n nuwe koning die troon bestyg. Die oorspronklike frase is vertaal uit die Franse “Le Roi est mort, vive Le Roi!”, wat vir die eerste gebruik is tydens die toetreding tot … Lees meer Die Koning is dood, lank lewe die Koning!
Die laaste week van Jesus se lewe
Palm Sondag is een van die belangrikste dae in die Christelike kalender na Kersfees en Paasfees. Dit is die laaste Sondag voor Goeie Vrydag en is die begin van die ‘Heilige Week’ of ‘Holy Week’, die week met die aanloop van gebeure tot en met die dood van Jesus. Palm Sondag herdenk die triomfantelike binnekoms … Lees meer Die laaste week van Jesus se lewe
Vyf reuse wat jou keer om jou Kanaan in te neem
Ons het verlede gesien hoedat God ons uitdaag om weg te beweeg van ons Horeb sodat ons die land kan in besit neem wat ons erfdeel is. Ons het ook gesien hoedat ons waaksaam moet wees vir die gees van Ammur wat slegte gerugte versprei en sodoende ons geloof verlam. Hierdie week kyk ons na … Lees meer Vyf reuse wat jou keer om jou Kanaan in te neem