God se Naam geopenbaar(2): Die Naam bo elke ander naam

Tommy Lessing 2017/07/30 Die Naam bo elke ander naam Ons het verlede week gesien hoedat Jesus, God se verbondsname op verskillende, kreatiewe maniere aan die mense geobenbaar het deur fisiese manifestasies daarvan. Hierdie week gaan ons kyk na die openbaring van ‘n naam wat baie besonders vir God is. Dit is die naam Jesus. Die … Lees verder God se Naam geopenbaar(2): Die Naam bo elke ander naam

Advertisements

God se Naam geopenbaar

Tommy Lessing 2017/02/23 In Johannes 17 vind ons een van die min opgetekende persoonlike gebede van Jesus. Ek glo dat daar baie seën vir ons in kan wees as ons die manier hoe Jesus gebid het, gebruik om daaruit te leer. Die trant van die gebed getuig van ‘n persoonlike, dog eerbiedige verhouding wat Jesus … Lees verder God se Naam geopenbaar

Hoekom sukkel ek om God met my hele hart te vertrou?

Tommy Lessing 2017/07/09 Ek het ‘trust issues’, okay? Vir baie van ons is dit nie maklik om te vertrou nie. Ons word groot in ‘n samelewing waar jou woord lankal nie meer jou eer is nie. Tjekboeke is ‘n rariteit en vandag se jeug luister met verwondering na die ouer mense wat vertel van ‘n … Lees verder Hoekom sukkel ek om God met my hele hart te vertrou?