Prostitusie Geloof

'n Predikant vertel hoedat hy uitgenooi was om by 'n sekere gemeente 'n reeks dienste te lewer. Na afloop van die laaste diens, was hy en sy vrou genooi om die kwartaallikse gemeente ete by te woon. Hy vertel dat hy die kyke van simpatie opgemerk het wat die verbygangers gegee het terwyl hulle by … Lees meer Prostitusie Geloof

Oorlewing in die Laaste Dae (2)

Oorsig Ons almal is dit eens dat ons minstens aan die begin van die “laaste dae” – die tydperk kort voor die wederkoms van Christus, leef. Die “laaste dae” is ’n tydperk wat, volgens die Bybel, veral gekenmerk word deur ’n ongekende vlak van goddeloosheid en van godloënaars. Hoe kan ons, as kinders van die … Lees meer Oorlewing in die Laaste Dae (2)