Openbaring – Boek van Hoop

2016/12/05 Tommy Lessing Ons het verlede week die begin van die Kers seisoen vir 2016 gevier, naamlik Advent Sondag. Ons het gereflekteer oor die eerste koms van Christus, Sy geboorte as ‘n mens en die werk wat Hy as Verlosser van die mense gedoen het. Ons het toe ge-eindig deur te sê dat die Advent … Lees meer Openbaring – Boek van Hoop