Vyf poorte wat jy moet bewaak

Ons lees in 1 Kor 6:19-20  Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?  (20)  Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan … Lees verder Vyf poorte wat jy moet bewaak

Advertisements

Woord vloeke

Niemand skei sommer net nie. Niemand word ook sommer net so 'n alkoholis nie. Niemand maak ook sommer net so iemand anders dood nie. En niemand pleeg selfmoord sommer net so – sonder rede, nie. Hulle is deur die loop van hul lewe op so ‘n koers geplaas deur wat hulle gesê het. Jou mond … Lees verder Woord vloeke