Genade en Geloof

Ek het ‘n paar jaar gelede die verhaal gelees van ‘n sendelingspaar waarvan die vrou koors gekry en baie siek geword het. Hoewel hulle in ‘n tropiese gebied gewerk het, het hulle ‘n warmwatersak nodig gehad om haar mee te behandel. Daar was egter nerens so iets te vinde nie, omdat dit nie daar koud … Lees verder Genade en Geloof

Advertisements