Kan jy jou indink hoe ’n pa moet voel as sy vier-jaar-oue seun na sy dood sou val vanaf die 53de verdieping van 'n woonstelgebou? Ondenkbaar soos dit klink, dit is presies wat gebeur het met die seun van die Britse ‘rock’ ster, Eric Clapton. Sy seun se dood het hom so diep geraak dat … Lees meer Geen trane meer nie
Waar jy staan bepaal wat jy sien
Eendag het vyf blindes besluit om na die dieretuin te gaan. Hulle het 'n gids gehuur om hulle te vertel van al die diere wat hulle nie kon sien nie. Toe hulle by die olifante kom, wou die dieretuin opsigter graag hê dat hulle meer as net 'n beskrywing moes ervaar, sodat hy hulle toegelaat … Lees meer Waar jy staan bepaal wat jy sien
Armistice Day 2019
Aan die einde van 1979 het Kenny Rogers ’n lied gesing wat wêreldwyd ’n treffer was. Die naam van daardie lied was ‘The Coward of the County’ en as ’n jong seun het die laaste woorde van die lied by my gebly deur my hele lewe: “Papa, I sure hope you understand, sometimes you’ve gotta … Lees meer Armistice Day 2019
Die Ewige Oordeel
'n Groep pioniers het oor ’n groot grasvlakte getrek op pad na hulle nuwe tuiste. Hulle het gereis in ossewaens en vordering was maar stadig. Eendag was hulle geskok om 'n lang strook rook in die Weste oor die horison te sien opstyg. DIe strook het vir kilometers oor die grasvlakte gestrek, en gou was … Lees meer Die Ewige Oordeel