God is dan juis my probleem…

Sommige mense dink God is hul probleem. Of dit nou doelbewus, of onbewustelik is; baie mense voel soms dat God die kwaad toelaat of toegang gee om in hul lewens te kom. Hierdie tipe denke sal noodwendig vervreemding van God bring. Dit sal jou geloof ook beskadig. Hoe kan jy tot God nader as jy … Lees verder God is dan juis my probleem…

Advertisements

Fases van Geestelike groei (3)

Die Derde Fase - Vaders Ons is besig met fases van geestelike groei en ons teksvers is uit 1 Joh 2:12-14  Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil.  (13)  Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf … Lees verder Fases van Geestelike groei (3)