Goedertierenheid in Aksie

Tommy Lessing 2017/04/23 Ons Skriflesing vandag is uit Psalm 118:1-4  Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!  (2)  Laat Israel dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!  (3)  Laat die huis van Aäron dan sê dat sy goedertierenheid tot in ewigheid is!  (4)  Laat die wat … Lees meer Goedertierenheid in Aksie

Die geheime boodskap van Jesus se grafdoeke

Tommy Lessing 2017/04/16 Nadat Jesus gesterwe het, het Josef van Arimatea en Nikodemus na die Romeinse goewerneur Pontius Pilatus gegaan en gevra of hulle die liggaam van Jesus mag kry om dit te begrawe. Heel eerste moes hulle Hom van die kruis afhaal. Dit was op sigself nie ‘n maklike taak nie. Hulle moes hulle … Lees meer Die geheime boodskap van Jesus se grafdoeke

Herlewing in die Begrafplaas

Tommy Lessing 2017/04/02 Vir baie het die land ‘n begrafplaas geword, ‘n plek sonder hoop en sonder ‘n toekoms. ‘n Plek waar reg verkeerd genoem word en waar verkeerd reg genoem word. Dit het ‘n plek geword waar werkloosheid daagliks eskaleer en almal iemand ken wat nie sonder hulp deur ‘n maand kan kom nie. … Lees meer Herlewing in die Begrafplaas