Ons tema vir die week is ‘Onthou’. Hierdie week onthou ons die tye toe God vir ons geveg het, die tye toe Hy voorsien het toe ons rûe teen die muur was en die tye toe Hy ons genees het nadat die dokters hoop opgegee het of daar eenvoudig nie geld vir ’n dokter was … Lees meer Jehovah Nissi – Die Here is ons Banier
Omstandighede wat wurg
Asem is lewe. Toe God Adam lewendig gemaak het, het Hy asem in hom in geblaas. Gen 2:7 En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens ‘n lewende siel geword. Hierdie Skrifgedeelte is eintlik … Lees meer Omstandighede wat wurg
Apostels van Liefde
Die verhaal word vertel van ’n gevangene wat eendag tydens ’n uitreik, ’n Bybel ontvang het. Die bladsye van die Bybel was lekker sag en ideaal om sigarette mee te rol en die storie gaan dat hy elke dag ’n bladsy van die Bybel gelees het en daarna die betrokke bladsy uitgeskeur en ’n sigaret … Lees meer Apostels van Liefde
Die Poorte van die Hemel
Christene in die Weste raak toenemend ongemaklik met die bonatuurlike - sowel die goeie as die slegte. Ons word gevoed met ’n dieet van ‘wetenskaplike bewyse’ wat ons dring om op 'n rasionele en materiële vlak te leef. Die uiteinde daarvan is dat ons wêreldbeskouiing meer materialisties as geestelik geword het. In sy boek, Unmasking … Lees meer Die Poorte van die Hemel