Jesus se briewe aan Pergamus en Thiatira

Die Briewe aan die Sewe Gemeentes (3) Tommy Lessing 2017/01/29 Ons is besig met ‘n reeks oor Jesus se briewe aan die sewe gemeentes in Klein Asië. Vandag reis ons na Permagus en Theatira. Pergamus se moderne (Turkse) naam is Bergamu, wat ‘n vertaling van Pergamus is. Die stad is ongeveer 95 km noord van … Lees meer Jesus se briewe aan Pergamus en Thiatira

Jesus se brief aan die gemeente van Smirna

Die Briewe aan die Sewe Gemeentes(2) Tommy Lessing 2017/01/22 Ek glo dat ons almal verlede week ‘n wonderlike tyd gehad het toe ons by Jesus se brief aan die gemeente in Efese stilgestaan het. Ons gaan vandag voort met ons reeks oor die Briewe aan die Sewe Gemeentes, soos wat dit gevind kan word in … Lees meer Jesus se brief aan die gemeente van Smirna

Die Brief van Jesus aan die kerk in Efese

Die Briewe aan die Sewe Gemeentes (1) Tommy Lessing 2017-01-15 Dink jy dat God omgee oor gemeentes of dat Hy eerder meer belangstel in individuele persone? As jy al ooit daaroor gewonder het, dan is die briewe aan die sewe gemeentes in Openbaring ‘n moet vir jou om te bestudeer. Ons sien hierin dat Jesus … Lees meer Die Brief van Jesus aan die kerk in Efese