Breek die binding van Gebedloosheid

“This present Darkness” is 'n Christen-roman deur skrywer Frank E. Peretti, gepubliseer in 1986. Dit vertel die verhaal van 'n jong Pastoor en 'n verslaggewer van New York en hulle geveg teen ’n kultus wat hul klein dorpie wil oorneem terwyl onsigbare engele en demone veg rondom hulle. Tal, as die kaptein van die engele, … Lees meer Breek die binding van Gebedloosheid

Ek in Christus of Christus in my?

’n Staaltjie oor Fiorello Laguardia Die verhaal word vertel van Fiorello Laguardia, wie Burgemeester van New York was gedurende die Groot Depressie en die Tweede Wêreldoorlog. Hy was bekend as 'The Little Flower' omdat hy net vyf voet vier hoog was en altyd 'n blom in sy lapel gedra het. Hy was 'n kleurvolle karakter … Lees meer Ek in Christus of Christus in my?