Ons soek dikwels leiding van die Here in situasies waar ons belangrike besluite moet neem. Tog vind ons dit soms moeilik om die leiding van die Here te onderskei van die geraas van die wêreld en ons eie gedagtes. Hoe kan ons God se leiding in ons lewens onderskei, indien dit ooit moontlik is? Skriftelike … Lees meer Hoe om die leiding van die Here te herken
Die Vuuroond van die Here (2)
Martin Collins haal in sy preek oor beproewinge, die Russiese filosoof Alexander Solzhenitsyn aan, wat die ontwikkeling van mense in die Ooste en die Weste in die wêreld van die 20ste eeu waargeneem het. Alexander het bevind dat, "'n Feit wat nie betwis kan word nie, is die verswakking van die menslike karakter in die … Lees meer Die Vuuroond van die Here (2)
Die Vuuroond van die Here (1)
Wie van julle het al die gare van ‘n aartappelsak of ‘n sak charcoal probeer lostorring? As jy die regte draadjie op die regte plek vat en trek, dan kom die hele ry gare sommer net so maklik los. Nog erger – ek onthou hoedat ek soms, as ‘n kind, so ‘n los woldraad in … Lees meer Die Vuuroond van die Here (1)
Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen
Ons het verlede week geraak aan denkwyses wat ons geloof beïnvloed. Een daarvan waarna ons vandag kyk, is dat ons weet dat God wel kan help, maar ons is nie altyd seker of Hy wil help nie. Dit veroorsaak onmiddellik ‘’n fundamentele (of wat ek noem, ‘’n ‘fondasie’) probleem. Hoe kan ons glo as ons … Lees meer Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen