Ons Skriflesing vandag is oor die verhaal van Josua en die Israeliete toe hulle die stad Jerigo moes inneem. Meer as enige ander struikelblok het Jerigo tussen Josua en die volk van God gestaan en hulle verhinder om die land oor te neem wat God hulle beloof het. As hulle Jerigo kon vat, sou die … Lees meer Oorwin die mure van jou Jerigo
Metamorfose
'n Ruspe kan tot drie honderd keer sy eie gewig in een dag eet; en voortgaan om te eet totdat dit so opgeblase is dat hy homself ophang en gaan slaap, die vel verhard tot 'n papie. Dan, binne die papie, binne die liggaam van die slapende ruspe, begin 'n nuwe en heel ander soort … Lees meer Metamorfose
Drie Toetse van jou Geloof
Die enigste oorlewende van 'n skipbreuk het op 'n klein, onbewoonde eiland uitgespoel. Hy het angstig tot God gebid om hom te red, en elke dag het hy die horison vir hulp deursoek, maar niemand het gekom nie. Uitgeput, het hy uiteindelik daarin geslaag om 'n klein hut uit opdrifsels te bou om hom teen … Lees meer Drie Toetse van jou Geloof