Oorkom jou gees van vrees

Een van die sterkste geeste en emosies om te oorkom, is Vrees. Vrees is ook die eerste emosie wat die mens ervaar het nadat hy gesondig het. Voordat hy geweet het van haat, twis, of jaloesie, het die mens gevrees. Ons lees in Gen 3:8-10 "En hulle het die stem van die HERE God gehoor … Lees verder Oorkom jou gees van vrees

Advertisements

Die Vader van Ligte

Gedurende die Spaanse oorlog was President Rooseveldt, toe 'n kolonel, in bevel van 'n regiment soldate in Kuba. Hy het vir sy manskappe omgegee en was baie bekommerd toe 'n aantal van hulle siek geword het. Toe hy gehoor het dat ’n sekere verpleegster ’n aantal medikasie ontvang het vir die gestremdes onder haar sorg, … Lees verder Die Vader van Ligte