Die Vrug van die Gees (2)

Ons gaan voort met ons mini-reeks oor die Vrug van die Gees en ons teksvers is uit Gal 5:22  Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Wanneer ons die eerste gedeelte van hierdie vers lees, dan sien ons dat die vrug van die Gees is liefde. … Lees meer Die Vrug van die Gees (2)

Die Vrug van die Gees (1)

Ons begin vandag met ‘n mini-reeks oor die Vrug van die Gees en ons teksvers is uit Gal 5:22  Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Ek wil graag begin deur te onderstreep dat ons koninklike priesters in God se koninkryk is; 1 Pet 2:9  Maar … Lees meer Die Vrug van die Gees (1)