Heiligmaking

Tommy Lessing 2017/09/24 Heiligmaking is ‘n onderwerp wat deur baie gelowiges vermy word, miskien bloot omdat die term geheimsinnig klink, amper soos iets wat te moeilik is om te verstaan. Dit is in elk geval soos wat dit vir my geklink het toe ek die eerste keer daarvan gehoor het. Om beter te verstaan waarvan … Lees verder Heiligmaking

Advertisements

Om te Vas

Tommy Lessing 2017/09/17 Ek het onlangs ‘n getuienis gelees van iemand wat vertel dat hy op 35 jarige ouderdom verslaaf was aan sigarette en drank. Nadat hy tot bekering gekom het, het hy probeer om op te hou rook en drink, maar niks wou werk nie. Hy het die Here vertrou vir totale verlossing maar … Lees verder Om te Vas

Versoeking, Beproewing of Toets?

Tommy Lessing 2017/09/10 Het jy al ooit gewonder wanneer is ‘n gebeurtenis in jou lewe ‘n versoeking, ‘n beproewing of ‘n toets? Wanneer ons suksesvol tussen hierdie drie kan onderskei, sal dit ons help om baie vinniger geestelik te groei en makliker op God te vertrou. Dit sal ons ook help om te onderskei tussen … Lees verder Versoeking, Beproewing of Toets?

“Pas dan op hoe julle hoor”

Tommy Lessing 2017/09/03 In 1971 het prof. Albert Mehrabian 'n boek gepubliseer waarin hy sy navorsing oor nie-verbale kommunikasie (kommunikeer sonder woorde) bespreek het. Hy het bevind dat deelnemers aan die navorsing hul beoordeling van geloofwaardigheid gebaseer het op ander faktore as die fisiese woorde wat die spreker gepraat het: 55% van kommunikasie is aan … Lees verder “Pas dan op hoe julle hoor”