Solus Christus

Oktobermaand is die maand waarin ons die begin van die Reformasie deur Martin Luther herdenk. Uit die Reformasie het daar 5 bekende leerstellings ontstaan om dit te onderskei van die Rooms-Katolieke leringe van Luther se tyd: Sola scriptura ("deur die Skrif alleen")Sola fide ("deur geloof alleen")Sola gratia ("uit genade alleen")Solus Christus of Solo Christo ("Christus … Lees meer Solus Christus