Wat is ‘n dubbelhartige man?

Maak gou toe jou oë! Dink nou aan jou grootste behoefte op hierdie spesifieke oomblik. Reg? Okay, maak maar oop jou oë! Ons Skriflesing vir vandag is uit Jak 1:5-8  En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal … Lees meer Wat is ‘n dubbelhartige man?

Die seëning van Peres

Ons staan nie net aan die begin van die Lenteseisoen nie, maar ook aan die begin van wat bekend is as die geestelike nuwe jaar of ‘Rosh Hashanah’. Ek het die Here gevra wat Hy graag vir ons wil sê oor die begin van hierdie nuwe seisoen en nuwe jaar. ‘Peres’ was die woord wat … Lees meer Die seëning van Peres