Valse leraars het 'n verharde gewete—in plaas daarvan om sensitief vir die Gees te bly, leef hulle lewens wat skynheilig is. Of dit nou wetend of onwetend is, hulle geestelike kompas is "af".
Verleidelike geeste en die leringe van demone
2 Timoteus 3 handel oor die gebeure in die "laaste dae". Terwyl Satan verkondig dat dit die Nuwe Era of ‘New Age’ is, was dit nog nooit so duidelik dat dit hierdie die Laaste Eeu is nie. Geweldige veranderinge - in finansiële stelsels, politieke stelsels, die natuur en natuurlik godsdienstige stelsels - vind nou plaas. … Lees meer Verleidelike geeste en die leringe van demone
Wie hou jou hande in die lug?
Hierdie verhaal simboliseer vir my in baie opsigte die lewe van die kind van God. Moses, wat met sy hande omhoog staan en bid en wat slegs kan oorwin terwyl hy biddend bly. Israel verteenwoordig die geveg van die kind van God teen die Bose...
Wat gaan gebeur na die Wegraping?
Ek weet jy het waarskynlik al flieks gesien waar motors en vliegtuie neerstort omdat hulle bestuurders skielik weggeneem is, en van alle soorte ander rampe wat gebeur. Dit is dalk wat gaan gebeur, of die Here kan iets anders in gedagte hê. Een ding is egter seker: diegene wat langs iemand wat weggeraap is, by … Lees meer Wat gaan gebeur na die Wegraping?