Die Hel – Deel 2

Die Hel en Straf Tommy Lessing 2017/02/26 Ons het verlede week afgesluit deur te sê dat die Hel, in sy eenvoudigste vorm, is God se manier om mense se vrywillige keuse tot ‘n lewe sonder God, te respekteer. Madalyn Murray het die titel gehad van ‘Amerika se mees gehate persoon’. Sy het dit met trots … Lees meer Die Hel – Deel 2

Die Hel – Deel 1

Jesus beskryf die Hel as ‘n duisternis wat so erg is dat daar ‘n geween sal wees en ‘n gekners van tande. Hoekom is daar hoegenaamd so ‘n buitenste duisternis as dit dan nie God se hart is nie? Dit is omdat persone wat gekies het om sonder God te wandel, noodwendig alles wat deel is van God se eienskappe, verbeur.

Jesus se briewe aan Filadelfia en Laodicea

DIE BRIEWE AAN DIE SEWE GEMEENTES (5) Filadelfia en Laodicea Tommy Lessing 2017/02/12 Ek glo dat verlede week se kykie na Jesus se brief aan Sardis, ons elkeen tot diepe nadenke gestem het. Hierdie week reis ons na die laaste twee gemeentes aan wie Jesus laat skrywe het:  Filadelfia en Laodicea. Filadelfia is ongeveer 50km … Lees meer Jesus se briewe aan Filadelfia en Laodicea

Jesus se brief aan die gemeente in Sardis

Die Briewe Aan Die Sewe Gemeentes (4) Tommy Lessing 2017-02-05 Gedurende die eerste deel van die Openbaringe van Johannes, wat hy tydens ‘n visioen ontvang het, het Jesus aan Johannes opdrag gegee om briewe te skrywe aan die sewe gemeentes in Klein Asië. Ons het nou al gekyk na die briewe aan Efese, Smirna, Pergamus … Lees meer Jesus se brief aan die gemeente in Sardis