Oorlewing in die Laaste Dae

Ons almal is dit eens dat ons minstens aan die begin van die “laaste dae” – die tydperk kort voor die wederkoms van Christus, leef. Die “laaste dae” is ’n tydperk wat, volgens die Bybel, veral gekenmerk word deur ’n ongekende vlak van goddeloosheid en van godloënaars. Hoe kan ons, as kinders van die Here, … Lees meer Oorlewing in die Laaste Dae