Verlaat jou Horeb!

Berge word meer as 500 keer in die Bybel genoem. Hulle vorm ‘n belangrike deel van die Joodse en Christelike  erfenis en ons sien telkens hoedat daar iets belangrik by ‘n berg gebeur het met God se mense. Ararat is byvoorbeeld die berg waar Noag se ark gaan rus het na die sondvloed. Sinai is … Lees verder Verlaat jou Horeb!

Advertisements

Ehud en die Sirkel van Sonde

Ons kyk vandag na een van die minder bekende helde in die Bybel: ‘n man met die naam van Ehud. Ons ontmoet hom in die boek van Rigters, waar ons lees hoedat hy die Israeliete bevry het van die juk van die Moabiete. Ek glo dat ons ‘n hele paar waardevolle lesse kan leer uit … Lees verder Ehud en die Sirkel van Sonde