‘Bring julle sterkste argumente’

‘Daar is 'n algemene opvatting’, het die bekende prediker Charles Spurgeon gesê, ‘dat gebed 'n baie maklike ding is, 'n soort algemene taak wat sonder veel sorg en moeite gedoen kan word. Sommiges dink dat ’n mens slegs 'n gebedeboek hoef te gebruik en ’n toepaslike gebed daaruit op te sê, dan het jy gebid … Lees meer ‘Bring julle sterkste argumente’

Pyle van Hoop

https://www.youtube.com/watch?v=yFmq4k2TcuU&t=60s Pyle van Hoop: Word jou aandag afgetrek as jy wil skiet na die Goliatte in jou lewe? Vandag se boodskap is op ’n olieverfskildery verbeeld deur die bekende skilder Harry Erasmus. Ons ontvang die skildery met nederige dankbaarheid Harry! ‘ARROWS OF HOPE’ SKILDERYSimboliese waarde:Slang (Leviathan) en demone..ons daaglikse aanvalle en probleme.Figuur: die mens.Boog en … Lees meer Pyle van Hoop

Wat kos dit deesdae om dood te gaan?

Hierdie is 'n inisiatief om ons bediening te help ondersteun terwyl ons 'n kwaliteit produk aanbied om jou te help met die bereddering van jou boedel met die minste ongerief vir jou naasbestaandes. Dink asseblief daaraan om ons te ondersteun. Baie dankie! WAT GAAN DIT JOU NAASBESTAANDES KOS INDIEN JY SKIELIK SOU AFSTERWE? Die oorgrote … Lees meer Wat kos dit deesdae om dood te gaan?