Die Rots met sewe Oë (1)

Ons lees van ’n snaakse steen of rots in Sag 3:9 “Ek sit voor Jesua 'n klip neer, en op hierdie een enkele klip is daar sewe oë. Ek gaan nou 'n graveersel daarop aanbring, sê die Here die Almagtige, en Ek gaan die sonde van hierdie land op een enkele dag wegneem.” (1983 vert) … Lees meer Die Rots met sewe Oë (1)

Leer jou geestelike sintuie ken (2)

Ons gaan voort met die tweede aflewering oor die minireeks oor om jou geestelike sintuie te leer ken. Smaak Sig en Gehoor is distantiewe sintuie – jy neem as’t ware van ’n afstand af waar. Smaak daarenteen is 'n persoonlike en fisiese ervaring. Jy neem fisies die kos of drank in jou mond. Jy plaas … Lees meer Leer jou geestelike sintuie ken (2)