Wanneer ons na die letterlike vervulling van profesie oor die kritieke aanduidings dat die wederkoms naby is, kyk; dan glo ek dat ons op die vooraand staan van die begin van die groot verdrukking en dat Christus se wederkoms baie naby is.
Hoop
Wat vrees ons dan regtig? Wat is dit in ons eie lewens wat Jesus se woorde vervul – mense se harte sal beswyk van vrees vir wat oor die wêreld kom?
Eer aan God in die hoogste hemele
Wie kan die Black Friday onthou wat onlangs plaasgevind het? Black Friday is die sakegemeenskap se manier om die Desember feestyd amptelik aan te kondig en te open. Ons, as kinders van God, het egter ‘n eeue oue tradisie om die Desember feestyd aan te kondig. Dit het deur die jare heen amper in vergetelheid … Lees meer Eer aan God in die hoogste hemele
Goeie Tyding van Groot Blydskap
Tommy Lessing 2016/11/27 Wie van julle was al ooit werklik gelukkig? So gelukkig dat jou gesig seer was van heeltyd glimlag en jou maag van al die lag, so gelukkig dat die trane van jou gesig af geloop het, ware geluk in wat ookal besig was om met jou te gebeur op daardie oomblik? Dalk … Lees meer Goeie Tyding van Groot Blydskap