Goeie Tyding van Groot Blydskap

Tommy Lessing 2016/11/27 Wie van julle was al ooit werklik gelukkig? So gelukkig dat jou gesig seer was van heeltyd glimlag en jou maag van al die lag, so gelukkig dat die trane van jou gesig af geloop het, ware geluk in wat ookal besig was om met jou te gebeur op daardie oomblik? Dalk … Lees verder Goeie Tyding van Groot Blydskap

Advertisements

Engele om Ons

Tommie Lessing 2016/11/20 Wanneer ons die Bybel ondersoek, vind ons dat die woord ‘engel’, in 110 verse in die Ou Testament en 99 verse in die Nuwe Testament, gevind word. Abraham, Jakob en Moses is bekende figure in Ou Testament wat almal deur engele bedien is. Engele word selfs gevind in die oudste boek in … Lees verder Engele om Ons