Verander die Atmosfeer

Efese was ’n besige stad in die lente van 56 n.C. Met ’n populasie van meer as 250 000, was dit een van die grootste en rykste stede in die Oosterse Meditereense gebied. Dit was gedurende hierdie lente toe Paulus, vergesel van Priscilla en Aquila, daar aangekom het. Toe Paulus die stad binnegekom het, het hy … Lees meer Verander die Atmosfeer

Soos ‘n Magtige Wind

Die wind wat op Pinksterdag gewaai het, was nie sommer maar net ’n ligte briesie nie. Die Bybel beskryf dit as ‘...‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind' wat die huis waar die dissipels byeen was, geskud het. Een prediker het die Pinksterdag wind beskryf as 'n 'holy hurricane.' Ek hou van hierdie beskrywing. Waarom … Lees meer Soos ‘n Magtige Wind

Die Leer van die Doop

Ons is besig met ’n reeks oor die Doktrine van Christus en ons teksvers is uit Heb 6:1-2  Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in … Lees meer Die Leer van die Doop